Rabindranath Tagore

Rabindranath Tagore
Rabindranath Tagore in Kalkutta, ongeveer 1915
Gebore7 Mei 1861
Sterf7 Augustus 1941
Kalkutta
NasionaliteitVlag van Brits-Indië Brits-Indië
BeroepDigter, skrywer
EggenootMrinalini Bhabatarini
Kinders5
Handtekening

Rabindranath Tagore, of Thakur (Kalkutta, 7 Mei 18617 Augustus 1941), was 'n beroemde digter, roman- en toneelskrywer. Hy was die eerste mens van Indië wat 'n Nobelprys gewen het.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy